
TenaZ offers all you need: Food Control, Metabolic Repair, Fat Attack & Booster. Order your TenaZ now.
Scroll & Learn
Die TenaZ Fat Combat Pak is uniek aan jou liggaamsvorm. As jy meer as 15kg het om te verloor, gebruik die All Over Fat Attack. Minder as 15kg, dan kies jy die Top of Bottom of die Stress Fat Attack. Jy kan ook die Stress Fat Attack kombineer met die Top, Bottom of All Over.
Kyk na die kort video en kies jou Fat Attack nou:
Verloor 9kg in 3 maande met die Fat Combat Pak:
Water - Liggaamsmassa/10 = 250ml Glase per dag. Pas aan soos jy gewig verloor.
Koffie & Tee met melk en dieet versoeter of Dieet Koeldrank - 4 per dag.
Alkol – Dames 1 glas, Mans 2 per dag. Moet asb. nie opgaar en meer as aanbevole drankies op een slag geniet nie!
Eet asb. stadig, dit neem jou brein 20 minute om kos te registreer en jou versadig te laat voel.
EET EEN MAL PER DAG 'n ETE en VERVANG ander 2 ETES met GROENTE of TenaZ SHAKE plus GROENTE!
A. ONTBYT: Eet in eerste 4 ure van jou dag.
VRUG: Eet enige Vrug in die eerste 4 ure van jou dag. Eet saam met Ontbyt of hou uit vir `n Peusel happie. Dames 1, Kinders en Mans 2.
B. MIDDAG ETE: Eet ten minste 4 ure na jou Ontbyt.
C. AAND ETE: Eet ten minste 4 ure na Middag ete en 4 ure voor Slaaptyd.
LET WEL: Gebruik jou Fat Attack vir 2 maande en dan in jou 3de maand die Fat Buster om jou lyf se vorm te verbeter en jou nuwe gewig te stabiliseer. Herhaal die proses tot jy jou gesonde gewig bereik.
Jy kan breek periodes tussen jou gewigsverlies proses neem, of jou program selfs opgradeer na ‘n Home Slimming Pak, alles hang van jou persoonlike begroting en verslanking doelwitte af.
NORMAAL GEWIG: Gebruik jou Fat Buster om jou gesonde gewig te behou. Eet 2 NODIET© etes en vervang een met Groente of ons TenaZ Meal Shake indien jy ekstra bestel het.
Weet jy, dat vir ten minste 6 maande, nadat jy jou gesonde gewig bereik het, jou brein, jou hoogste liggaamsgewig onthou. Juis hierom, moet jy elke dag nadat jy normaal gewig bereik het, weeg en jou gewig streng monitor. Skryf jou gewig neer.
As jy meer as 1,5kg optel, eet onmiddellik streng volgens die NODIET© Metode – Eet een ete en vervang twee en neem jou TenaZ Fat Buster.
Kliek hier en luister en leer meer oor TenaZ se Fat Attacks
TenaZ Groete die TenaZ Span
Hier is die RSG Radio gesprekke wat jy gehoor het, as jy weer daarna wil luister. TenaZ het 'n volledige Verslanking reeks om aan al die moontlike leemtes in jou verslanking te voldoen, voltooi asb. die Evalueringsvorm as jy meer wil weet, dan help 'n TenaZ Spanlid jou om die beste program te kies vir jou omstandighede en begroting. https://www.tenaz.co.za/evaluation-form/
Leer meer oor TenaZ Produk Reeks
BESTEL GOU TERWYL VOORRAAD HOU!
Thank you TenaZ! My life has changed!
Thank You TenaZ, I maintained my Healthy weight for 12 years! If I can lose 120kg you can lose all your overweight!
Ek het net een nier en het 73kg verloor
"I Was Morbidly Obese" High Blood pressure, Diabetes, feeling tired every day! I never want to be FAT again! I will always LOVE TenaZ!