TenaZ offers all you need: Food Control, Metabolic Repair, Fat Attack & Booster. Order your Home Slimming Pack now.
Scroll & Learn
At TenaZ we Teach you how to lose weight the Healthy Way, no more strict dieting, or crazy weight loss Regimes! Learn how to Eat without Guilt! Order your FREE TenaZ NODIET Method here, now. We send you an email with all the latest tips on how to eat and lose weight and sustain your weight loss results without drama.
Lees meer oor TenaZ se NODIET Metode hier in Afrikaans
Jy ken dalk elke dieet onder die son en lank terug het dit dalk vir jou gewerk maar jy kan dalk nie meer by so 'n streng dieet hou nie. Daarom rehabiliteer ons jou van alle diëte en leer jou weer hoe om volhoubaar gesond te eet – hiervoor gebruik jy TenaZ se NODIET Methode.
Dr Greg Gieryn (was bekend as die NODIET Dokter reg oor die wêreld) het in 2010 die UNIEKE program vir TenaZ saamgestel - Jy kan nou eet sonder om skuldig te voel. Jy gaan jou kos geniet en eet saam met jou gesin eet. Jy het geen spesiale dieet kos nodig nie!
As jy eet, volg ons die volgende reels - Ontbyt soos 'n Koning, Middagete soos 'n Prins en in die Aandete soos 'n Boemelaar. Kyk gou hier asb.
TenaZ het VOEDSEL GROEPE, hier is ons TYD en PORSIE REELS:
Jy gebruik nie 'n kos skaal nie. Jy eet die kos in jou huis en gebruik porsie groottes!
PEUSELHAPPIES:
Peuselhappies is onnodig as jy wil gewig verloor, dit maak jou verslanking proses stadiger, maar jy het wel 2 peuselhappies per dag.
VLOEISTOF:
WATER is jou beste Keuse! MAAR nie almal drink graag water nie, daarom is daar ander ook keuses. Solank jy die regte hoeveelheid vloeistof drink. Kyk na die diagram hieronder waar ons jou verduidelik hoe om die regte hoeveelheid vloeistof te drink en ook op die regte tyd. By TenaZ streef ons daarna om nie te eet as ons drink nie, die rede hiervoor is spysverteringsensieme. Jou spysverteringstelsel, verteer die kos makliker as jy nie eet en drink op een slag nie, maar dit bly jou keuse.
Jy mag koffie en tee drink. Gebruik liewer versoeter en vetvrye melk. Jy mag ook alkohol gebruik - Mans mag twee alkoholiese drankies per dag drink en dames een. Moet dit nou nie opgaar en dan op een slag alles drink nie, dit kan jou resultate belemmer. Hier is 'n voorbeeld van hoe ons vloeistof neem, dit word 'n vloeistof lyn genoem:
By TenaZ leer ons jou hoe om jou eie gewig te kontroleer en jouself te monitor (weeg en meet by die huis). Jy kan jou verslanking doelwit dan suksesvol bereik in ‘n spesifieke tyd – hiervoor gebruik ons die "Food Chart©" Kyk hier asb. Jy gaan jou eie kaart invul by die huis en vir Eleonor Bel of WhatsApp by 072 697 0887 sodat ons jou kan bystaan tydens jou verslanking proses.
Thank you TenaZ! My life has changed!
Thank You TenaZ, I maintained my Healthy weight for 12 years! If I can lose 120kg you can lose all your overweight!
Ek het net een nier en het 73kg verloor
"I Was Morbidly Obese" High Blood pressure, Diabetes, feeling tired every day! I never want to be FAT again! I will always LOVE TenaZ!